Rehoboth Rugby Club player Dihlen Daries and his wife received their flight tickets and accommodation packages from Rennies Travel earlier this week, ahead of their trip to ...
Olga Nesterenko – Vanjaar dui ’n belangrike mylpaal aan: 35 jaar sedert Oekraïne sy onafhanklikheid op 24 Augustus 1991 verklaar het. Vir die mense van Namibië, wat ...
Alles is gereed vir een van die grootste gruispadfietswedrenne wat nóg in Namibië aangebied is, met meer as 400 fietsryers van 14 lande wat bevestig is vir die 2026-weergawe ...
Die polisie op Okahandja het hul teenwoordigheid in die dorp se strate verskerp. Gereelde voetpatrollies is vandeesweek van stapel gestuur in reaksie op inwoners se kommer ...
Newly appointed Tigers coach Fortune Eichab has set his sights on reviving the club as they prepare to return to the Namibia Premier Football League for the 2026-27 ...
King Price Windhoek Gymnasium and Autohaus Windhoek Afrikaans Private School (WAP) will battle for the Momentum My Zone NSSR U19 Super League at 16:15 on Saturday.The final ...
Adriano Visagie is a banker, actor and philanthropist, three careers that rarely intersect. And yet, his diverse interests have shaped a unique path, demonstrating how ...
Inwoners van Kombat moet staatmaak op water wat deur die myn voorsien word, terwyl die nedersetting se eie pomp sedert omstreeks Februarie of Maart buite werking is.Kombat ...
Die Namibiese Kampioenskappe van die Uitvoerende Kunste (NATME) vier die naweek hul dekade-mylpaal.Die kompetisie het meer as 500 solo-inskrywings en 90 groepoptredes wat vandag ...
Opknappingswerk aan die brug wat Osona Village met die Osona-militêre basis verbind, word steeds vertraag.Dié brugprojek sou na verwagting net ses maande duur.Die minister ...
Daar is mense wat kuns skep en dan is daar mense wat eenvoudig kreatief deur die wêreld beweeg. Melandri Bouwman is een van hulle.Op 22-jarige ouderdom is sy deel van ’n ...
Namibië moet verder beweeg as om kultuur bloot te beskou as ’n manier om erfenis te bewaar. Volgens die goewerneur van die Khomasstreek, Sam Nujoma, moet die ...